Shirley Dinsdale

Shirley Dinsdale
Geboorte (1926-10-31)31 Oktober 1926
Sterfte 9 Mei 1999 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shirley Dinsdale (31 Oktober 1926 – 9 Mei 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Judy Splinters (1949) en To Tell the Truth (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy